Grey OMS atletiekbyeenkoms 2018


Grey OMS atletiekbyeenkoms 2018

Die twintigste Grey OMS atletiekbyeenkoms vind Saterdag, 13 Oktober, plaas op die Mangaung atletiekstadion.
Kom maak 'n daai vir opwindende atletiek en ons glo 'n paar Grey-manne gaan beslis die rekords laat spat!
Sterkte aan al ons atlete!

Sharing Tools