Grey-gemeenskap skenk byna R43 000


Grey-gemeenskap skenk byna R43 000

Die onlangse Civvie-dag wat ten bate van oud-Grey, Ruan Joubert gehou is, het alle verwagtinge oortref! Daar is byna R43 000 ingesamel en donateurs uit alle oorde het hierdie projek ondersteun. Ons wil van ons kant af elke persoon bedank wat hierdie projek ondersteun het! Baie dankie ook aan Marita van Netwerk24 vir haar berig. Adri Joubert #VivaLaGrey

Sharing Tools