Give back to the school - MySchool 2018


Give back to the school - MySchool 2018

Ons doen ‘n beroep op elke ouer om ons asseblief te ondersteun deur die MySchoolfondsinsamelingsprojek. Dit is vinnig en maklik en kos u nie ‘n sent nie.
Sit asseblief Grey Kollege op as ‘n begunstigde indien u reeds ‘n kaart het. Vir nuwe kaarte, kyk gerus na die skakel oor hoe om te registreer.
Gebruik dan elke keer u kaart by die verskeie besigheidsvennote wat dan ‘n persentasie van u aankope teruggee aan Grey Kollege.
Laat elke swipe tel vir Grey Kollege.
Vrydag sal daar ‘n stalletjie 13:00-14:00 by die skool wees waar u ook dadelik u kaart kan ontvang.
Vir enige navra skakel gerus die inbelsentrum 0860 100 445 of besoek die website www.myschool.co.za.
U ondersteuning word opreg waardeer!
Dankie
Die graad-8 ouerkomitee.
Inligting om te registreer


We are part of the MySchool fundraising initiative and would like all our parents to support us through this program.
If you are a current MySchool cardholder, please add us as a beneficiary, for new free cards and how to register, please click on the links below.
Use your card every time you shop at one of their retail partners and a percentage of your purchase will be given to Grey College without costing you a sent. Make every swipe count for Grey College!
There will also be a stall 13:00 -14:00 on Friday, should you prefer to get your free card there.
For any questions call the call center 0860 100 445 or visit the website www.myschool.co.za.
We appreciate your support!
The grade 8 parent committee.
Information for registration
 

Sharing Tools