Atlete wen die seunsafdeling in die Top 20 byeenkoms!


Atlete wen die seunsafdeling in die Top 20 byeenkoms!

Die Sentraal @NWU-Pukke Top 20 atletiekbyeenkoms het op 'n hoë noot afgesluit!
Die Grey Top 10-span wen die seunsafdeling van die byeenkoms en breek 'n rekord in die 100m!
DJ Liebenberg is aangewys as die beste junior veldatleet.
Die medleyspan (02:00.28min) het beslis Grey guts gewys deur HTS in 'n naelbytstryd te klop.
Foto: Kyk gerus na die seuns se uitmuntende prestasies.
Die medleyspan was Wicus Vosloo, MD Laubscher, Marcell Muller en Joubert Schoeman. #VivaLaGrey #atletiek

Sharing Tools