Top 10-atlete


Top 10-atlete

Hierdie Top 10-atlete is slaggereed vir eerskomende Vrydag se Sentraal Top 20-atletiekbyeenkoms.
Tydens die atletiekkampioenskappe van die skool, het die volgende atlete die rekords laat spat.
Tat Botha                    o/14                 Diskus en gewigstoot
Lucky Moleyane         o/15                 200m
Jannes Schlebusch    o/19                 Spiesgooi

Foto:
Voor: DJ Liebenber, Lemohang Leballo, Lucky Moleyane, Tat Botha en Herman Agenbag. 
Agter: Joubert Schoeman, MD Laubscher, Wicus Vosloo, Marcell Muller en Jannes Schlebusch.

Sharing Tools