o/18 ITEC Water polo toernooi 'n groot sukses


o/18 ITEC Water polo toernooi 'n groot sukses

Die o/18 ITEC Water polo toernooi het die afgelope naweek by Grey Kollege plaasgevind.
Die Grey-span het goed gevaar en vanjaar tot in die kwarteindronde deurgedring deur 8ste uit 16 spanne te eindig.
Grey High Port Elizabeth het die toernooi gewen en Clifton en Selborne het onderskeidelik silwer en brons verower.

Uitslae Grey Kollege:

vs Glenwood               Wen       6-4
vs Selborne                 Verloor  1-6
vs St. Benedict’s         Verloor  2-4
vs Affies                      Verloor  4-6
vs Clifton                     Verloor  1-9
vs Crawford                ,Wen       5-2

Die volledige uitslae is beskikbaar by

https://www.mycomlink.co.za/result_list.php?ta-findorg=&org=&agrp=1&atyp=4&ta-findeid=&eid=10396&ta-findvenu=&venu=&dlim=D-7

Pryswenners: (Lorus horlosies geskenk deur HDL Juweliers)

  • Nolan Kemp van Selborne College is gekies as die beste doelwagter.

  • Die kaptein van die wenspan, Grey High School se Luke Butler, het die prys ontvang vir die beste verdediger.

  • Todd Howard van Clifton School is aangewys as die beste aanvaller.

Vir foto's kyk gerus hier:

Sharing Tools