Toppresteerders ~ Top achievers 2017


Toppresteerders ~ Top achievers 2017

Congratulations to ALL our matriculants who worked really hard and passed their final exam.
A special congratulations to the boys who excelled in the 2017 exams and passed with flying colours and some excellent results!

Vanjaar het 155 uit die 220 leerders matriekvrystelling ontvang en 19 van die seuns het 'n gemiddelde A-simbool verwerf!

Die slaagsyfer vir vanjaar is 97,7%.

Uitslae:

8 Onderskeidings:
Daniel von Eschwege (92,6%) - TOP 50
Franco Marais (92,5%) - TOP 50
Liaan van Heerden

7 Onderskeidings:
Christopher Schreuder (89,7%) - TOP 50
Matthew Lahoud (88,9%)
Jaco-Lou Bierman
Johan Cronjé
Werner van der Merwe

6 Onderskeidings:
Dylan Barnes
Sam Oosthuizen
Johan van Eck

5 Ondeskeidings:
Izak Adendorff
Hanru Bührmann
Hanru Cloete
Louis Gouws
Louis James
Lebo Molefe
Kananelo Jama
CW Schlebusch
Hannes Venter
Peet Visser

4 Onderskeidings:
Devon Oosthuizen

3 Onderskeidings:
Ruan Claassen
Hanrich De Kock
Luke Jansen van Vuuren
Cornelius Roelofse

Die res van die seuns wat een en twee onderskeidings ontvang het, sal bietjie later bekend gemaak word.

Die Grey Kollege personeel en die Beheerliggaam is uiters trots op hierdie seuns se uitslae!
Veels geluk!

Foto: Die vier toppresteerders.

Daniel von Eschwege (92,6%)
Franco Marais (92,5%)
Christopher Schreuder (89,7%)
Matthew Lahoud (88,9%)
#MatricResults2017

Sharing Tools