Matrieks skop hul skoene uit vir 'n goeie doel!


Matrieks skop hul skoene uit vir 'n goeie doel!

Die matrikulante het vandag hul skoolloopbaan op 'n hoogtepunt afgesluit! Nie net was die Engelse vraestel volgens hulle maklik nie, maar hulle kon hul laaste paar skoolskoene na 12 jaar uitskop...en dit vir 'n goeie doel.
Grey Kollege se seuns het die Voetspore projek ondersteun en hulle skoolskoene geskenk aan kinders wat dit benodig.
Foto's deur Ruan Bruwer. Gaan lees meer oor die projek op die blad Voetspore Projek @bfnschools.

Sharing Tools