Matrieks, skop jou skoolskoene uit!


Matrieks, skop jou skoolskoene uit!

Voetspore-projek wil graag 'n jaarlikse tradisie by skole in Bloenfontein vestig, waar skoolskoene en/of tekkies vir minderbevoorregtes ingesamel word.
Aangesien die seuns heel moontlik nie weer hul ou skoolskoene gaan gebruik nie, vra ons dat hulle hierdie projek sal ondersteun.
Deelname is natuurlik vrywillig.
Gaan "like" en "share" gerus die Voetspore Facebookblad (@bfnschools) waar daar foto's en video's geplaas is van vorgie projekte.
Hierdie projek is geloods in samewerking met Bloemfontein Kindersorg wat die skoene aan behoeftiges regoor die Vrystaat versprei.

Sharing Tools