Waterpolotoernooi aangebied


Waterpolotoernooi aangebied

Grey Kollege het die afgelope naweek die o/14 Waterpolo toernooi aangebied. Die seuns het behoorlik gebibber in die koue weer, maar die skole het puik presteer. Reddam se seuns was die wenners.

Uitslae

 

Sharing Tools