21ste Straatmyl 'n reuse sukses


21ste Straatmyl 'n reuse sukses

Die 21ste Straatmyl wat aangebied is, was 'n reuse sukses!
Daar is skitterende tye opgestel en oud en jonk het deelgeneem aan die 1,6km.
Ons eie Mnr. Els (organiseerder), het die wedloop ook kaf gedraf!
Vir al die foto's klik op die volgende:
Straatmyl
 

Sharing Tools