Oud-Grey pronk op tydskrif se voorblad


Oud-Grey pronk op tydskrif se voorblad

Verlede jaar se MTB kaptein, Rinus Maarsingh, pronk in ons skool se fietsryklere op die voorblad van die gesogte "Ride" tydskrif.
Niemand anders as ons eie mnr. Marnus van Wyk, het die foto geneem!
Daar is 'n volledige artikel oor Grey Kollege se fietsry wat in die tydskrif verskyn en die tydskrif is nou beskikbaar op die winkelrakke!

Sharing Tools