Nedbank Grey Kollege Musiekfees 2017


Nedbank Grey Kollege Musiekfees 2017

 

Die twaalfde Grey Kollege Musiekfees was 'n skouspelagtige sukses!
Komplimente stroom in vanuit alle oorde en die pers en sosiale media gons oor die kleure en klanke van die "Grey vir Afrika" vertonings.
Verskeie konsertgangers meen dat dit die beste vertoning is sedert die fees se bestaan.
Die gaskunstenaars, Corlea, Refentse, Oddo Bam, WG Nel en natuurlik die besonderse talente van ons seuns het van hierdie 'n onvergeetlike musiekfees gemaak!

 

Sharing Tools