Inskrywings vir 2018 open vandag! / Applications for 2018 are open!


Inskrywings vir 2018 open vandag! / Applications for 2018 are open!

Inskrywings vir 2018 open vandag en die aansoekvorms kan so gou moontlik ingehandig word.
Die sluitingsdatum vir aansoeke is 31 Julie 2018 en leerders sal teen September weet of hulle aansoek suksesvol was of nie.
NB: Die amptelike Koshuis-Opedag vind plaas op 3 Junie 2018.
/Images/files/AANSOEKVORM%202018.pdf



Applications for 2018 openened today and can be submitted as soon as possible.
The closing date for applications is  31 July 2018 and learners will know by September if their application was successful or not.
NB: The official Hostel Open Day takes place on 3 June 2018.
/Images/files/APPLICATION%20FORM%202018.pdf

Sharing Tools