Grey celebrates Women's Day 14 August 2016 11:08

 

Grey College celebrated Women’s Day this past week by having a special assembly prior to the Glenwood inter-school’s weekend in Durban on Wednesday. We were privileged to welcome two very special ladies, Jana du Plessis and Louzanne Coetzee, to our assembly to share their life stories with both the staff and boys present. Their amazing stories were truly inspirational and motivated all present to really make the most of all the opportunities on offer at a school like Grey College.

 

Jana du Plessis is ’n voormalige Mev. Bloemfontein wat as 26-jarige met kanker gediagnoseer is. Nie net is sy sportmal wat provinsiale kleure in netbal, atletiek, tweekamp en langafstande ontvang het nie maar sy is ook ’n eggenote en moeder van drie kinders. Sy is met kanker na ’n sportbesering in 2006 na die geboorte van haar babadogtertjie gediagnoseer wat tot die amputasie van haar been gelei het. So ernstig was die kanker dat sy slegs een jaar gegee is om te leef. Haar boodskap aan die Grey-seuns was dat dit wat ’n mens het en besit nie jou identiteit en die persoon wat jy is bepaal nie maar dat alles van God se genade afhang. Slegte goed gebeur ook met goeie mense en elke mens het die keuse om die beste van ’n slegte situasie te maak. Haar boodskap was voorts dat ons te maklik die klein dingetjies in die lewe as vanselfsprekend aanvaar en dat ons “hart se spieël” se weerkaatsing na ander eintlik is waaroor die lewe gaan. Ten spyte daarvan dat sy ook na die geboorte van haar derde baba met longkanker gediagnoseer is, het haar geloof net verder versterk en gemaak dat sy haar gesin net soveel meer waardeer. Jana is ’n ongelooflike inspirasie vir ander en dit was voorwaar ’n voorreg gewees om haar positiweit en sterk geloof te ervaar.

 

Louzanne Coetzee is a 22 year old blind athlete who improved the 5000m T11 world record earlier this year by almost 50 seconds. This record stood for 16 years! She is also ranked fourth in the world in the 1500m. What really impressed me during her talk was her fine sense of humour and that she approaches life as an adventure. Her inspirational message to the Grey boys was that every person has the freedom to choose and that one needs to exercise the freedom of positive choice especially when it comes to one’s thoughts. She further mentioned that Grey College had often in the past chose excellence as a choice and a way of life and that this had been one of the reasons for the school’s success. She further stated that the school needs to keep on striving for excellence and to keep on setting the standards in South African education.

 

Hierdie inspirerende boodskappe van twee baie spesiale dames het verseker die Grey-seuns die afgelope naweek in Durban gemotiveer om nog hoër hoogtes te bereik. Ek was veral beindruk gewees met die “Grey guts” wat die seuns gewys het en hoe hulle veggees geopenbaar het. Die uitdrukking dat sport nie ’n persoon se karakter vorm nie maar dit openbaar het onwillekeurig by my opgekom. Ek was bevoorreg gewees om die onder 14C- en onder 16C-hokkiespanne se wedstryde die Vrydagaand te kon bywoon en dit was wonderlik gewees om die entoesiasme en spangees te ervaar. Hierdie ingesteldheid was ook aanwesig gewees die Saterdagoggend tydens veral die onder 14A- en onder 16A-rugbyspanne se wedstryde. Grey Kollege is voorwaar ’n spesiale plek en die vertonings van die Grey-seuns die afgelope naweek het dit weereens bevestig. 

 

We will be hosting our friends from Paul Roos Gymnasium this coming weekend and I trust that this occasion will also be the pinnacle of a very exciting and successful 2016 winter sports season.  

 

You are welcome to comment on this blog.

 

Kind regards

 

Deon Scheepers 

Post Info

Rating: 00.0% (0 raters)
Login or Register to rate this post.
Tags: 
Categories: 
Author: Deon Scheepers

Comments

There are currently no comments on this post.
Login or Register to comment on a post.

Sharing Tools