Grey celebrates 160 years of excellence 18 October 2015 10:10

The final quarter of 2015 started with a bang this past week with many highlights on the school's calendar that will be taking place within the first two weeks of the new term. During a special assembly on Wednesday, the boys said farewell to Mr. Tommie Cronjé who will be retiring at the end of November. Mr. Tommie Cronjé, who turned 65 last Friday, was born on the Grey College campus and only spent three years of his life off campus! He grew up in old Leith House and Brill House and also spent time in the Headmasters Residence when his father, the late "Patat" Cronjé, was the headmaster of the school. The Grey boys paid tribute to this well-loved teacher by handing him a gift and 65 balloons during a moving assembly, composing and singing a song to him, and reading a modern version of his favourite poem, "If", by Rudyard Kipling, to him.

 

Mnr. Tommie Cronjé sal altyd onthou word as 'n ware "Grey Gentleman" wat sy lewe volgens 'n sterk waardestelsel uitleef. Iets wat nie almal weet nie is dat hy nie net 'n groot liefhebber van Alfa-motors is nie maar ook lief is om mooi horlosies te dra! Na afloop van die saalperiode is die personeel die geleentheid gegun om ook tydens 'n middagete-geselligheid op 'n gepaste wyse van Mnr. Tommie Cronjé afskeid te neem. Wat beide geleenthede spesiaal gemaak het, is dat sy familie ook teenwoordig kon wees. Ek wens Mnr. Tommie Cronjé alle sukses vir die toekoms toe en ek vertrou dat hy sy aftrede terdeë sal geniet. Sy vertrek aan die einde van die jaar sal 'n groot leemte laat maar ek is seker hy sal die nuwe fase in sy lewe met vertroue tegemoet gaan. Grey Kollege salueer vandag een van sy seuns wat 'n wonderlike voorbeeld vir verskeie generasies van Grey-manne was.

 

I was priviliged to be invited to the reunion dinner of the 1955 'matric' class, who celebrated their 60 years reunion, during the past week. This was a very special occasion for these esteemed Grey gentlemen and I was once again reminded of the camaraderie and very special bond that exists amongst Old-Greys. Many schools have old-boys but only Grey College has Old-Greys! As one of the class of 1955 aptly described this special event: "It is time to relive 60 years of memories from being New Poeps to Old Farts!" During the course of the evening they shared some wonderful stories about the Grey College of days gone by in the presence of their lovely wives and also contacted one of their fellow classmates via SKYPE in Israel so that he could also join in the festivities of this special event. I certainly salute them and hope that they all return for many more future reunions.   

 

Gedurende Vrydagoggend se saalperiode het ons verskeie generasies van oud-Grey-leerders terug by hul geliefde alma mater verwelkom. Dit was wonderlik gewees om tydens die saalperiode, maar ook tydens die dinee die Vrydagaand, skouers te skuur met hierdie manne van die Grey Kollege van gister. Die skoolkapteins of onder-skoolkapteins van mylpaal-reünies, wat soveel as 60 jaar gelede se verteenwoordigers insluit,is die geleentheid gebied om die Grey-seuns en-personeel toe te spreek en staaltjies te deel oor hulle tydperk by ons geliefde skool. Dit was wonderlik gewees om daarna te luister en weereens die lojaliteit wat hierdie oud-Greys teenoor die skool openbaar, te ervaar. Gedurende die saalperiode het ek ook tydens 'n aanbieding 'n vergelyking getref tussen die suksesvolle All Blacks-rugbyspan en Grey Kollege. Nie net beskik beide instellings oor 'n wenkultuur nie maar beide verteenwoordig ook 'n sterk waardestelsel, 'n gesonde werksetiek en 'n besondere filososfie ten opsigte van leierskap en spankultuur. 

 

I came across the following poem which really summarises the attitude of most of the Old-Greys who visited the school this past weekend during the Founders Day celebrations:

 

"A place I call Grey

A place of guts and glory

A place of history and tradition

A place of heart and competition

A place of where my heart will stay

It's my place I call it Grey."

 

I am looking forward to the return of many of our Old-Greys in the years to come.

 

Die komende week is daar baie hoogtepunte op die skoolkalender wat plaasvind. Dinsdagaand is die jaarlikse prysuitdeling, Woensdagaand die graad 12-seuns se afskeid en eerskomende Vrydag die laaste dag van die graad 12-seuns asook die aankondiging van die nuwe leiers vir 2016. Ouers word daaraan herinner dat Vrydag se funksie 'n geslote geleentheid is waaraan slegs die Grey-seuns en -personeel deelneem.

 

You are welcome to comment on this blog!

 

Kind regards

 

Deon Scheepers

  

Post Info

Rating: 100.0% (1 raters)
Login or Register to rate this post.
Tags: 
Categories: 
Author: Deon Scheepers

Comments

There are currently no comments on this post.
Login or Register to comment on a post.

Sharing Tools